Cookies help us deliver this site and services. By using this site and our services, you agree to our use of cookies.
Got it

Vrede is gekenmerk deur vergewe

Album: Die Woordelose Waarheid
By:
Die Woordelose Waarheid

Duration

3:28

Genres

Hard Rock

Lyrics

Hoekom wil ons in haat leef daars geen rede vir die optrede nie ons kort n held wat ons kan wys hoe die lewe van n mens moet lyk vrede is gekenmerk deur vergewe is n kenmerk van die lewe n sondeval uit die verlede Bloed het vir ons geloop ons is vergeef Bloed wat in jou are loop kan vergeef Jou mond is die sleutel tot geluk of ongeluk

© Amazing Media Group 2007-2024
About | Cookies & Privacy