Cookies help us deliver this site and services. By using this site and our services, you agree to our use of cookies.
Got it

Ongesiende Liefde

Album: Die Woordelose Waarheid
By:
Die Woordelose Waarheid

Duration

3:16

Genres

Acoustic

Lyrics

Was ek nooit goed genoeg vir jou nie hoekom het jy my alleen gelos was jy blind kon jy nie sien dat n kind onskuldig dit nie verdien nie Hoekom het jy my alleen gelos hoe het jy gedink gaan ek groot word deur vriende en self moes ek op die harde manier leer van wat die wereld vir my in hou en van die wereld se seer ek sit en bid alweer met die hoop dat jy sal terugkeer want jy is nog nie verlore nog nie vergeet

© Amazing Media Group 2007-2024
About | Cookies & Privacy